Ou Testament

Nuwe Testament

Hebreërs 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Maar nou aan die einde van hierdie tyd het God sy Seun gestuur. Só het God met ons gepraat. God het besluit dat die Seun alles moet erf, want God en die Seun het die hemel en die aarde gemaak.

Lees volledige hoofstuk Hebreërs 1

Kyk Hebreërs 1:2 in konteks