Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:39 Bybel vir Almal (ABA)

Petrus staan toe op en gaan saam met hulle. Toe hy daar kom, het hulle hom na die bo-kamer geneem. Al die weduwees het by hom gestaan en huil, en hulle het vir Petrus die klere gewys wat Dorkas altyd gemaak het toe sy nog gelewe het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:39 in konteks