Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:38 Bybel vir Almal (ABA)

Die stad Lidda was naby Joppe, en die gelowiges het gehoor dat Petrus daar in Lidda was. Daarom het hulle twee mans na Petrus toe gestuur om mooi vir hom te vra: “Kom asseblief gou na ons toe!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:38 in konteks