Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die kerk in die provinsies Judea, Galilea en Samaria het ’n tyd lank in vrede gelewe. God het hulle gehelp om aan te hou glo, hulle het die Here gedien en hulle was gehoorsaam aan Hom. Die Heilige Gees het die kerk sterk gemaak en meer en meer mense het in die Here begin glo.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:31 in konteks