Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:27 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Barnabas het vir Saulus gehelp. Hy het vir Saulus na die apostels toe geneem en hy het vir hulle vertel dat Saulus op die pad na Damaskus die Here gesien het en dat die Here toe met Saulus gepraat het. Barnabas het ook vir hulle vertel dat Saulus nie bang was om vir die mense in Damaskus van Jesus te vertel nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:27 in konteks