Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 9:26 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Saulus in Jerusalem kom, het hy aangehou om te probeer vriende maak met die gelowiges. Maar hulle het nie geglo dat hy ’n gelowige is nie, en daarom was hulle almal bang vir Saulus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 9

Kyk Handelinge 9:26 in konteks