Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:27 Bybel vir Almal (ABA)

Filippus het toe gereedgemaak en hy het gegaan. Hy sien toe op daardie pad ’n man van die land Etiopië, die man was ontman en hy was ’n amptenaar van die kandake, die koningin van Etiopië. Die amptenaar moes kyk dat alles goed gaan met die koningin se geld. Die amptenaar het na Jerusalem gekom om te aanbid.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:27 in konteks