Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die apostels het aangehou preek en hulle het die boodskap van die Here gebring. Toe het hulle teruggegaan na Jerusalem. Op die pad na Jerusalem het hulle in baie dorpies van die Samaritane die goeie boodskap gebring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:25 in konteks