Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Saulus het gedink dit is reg dat hulle vir Stefanus vermoor het.Op daardie dag het die Joodse leiers begin om baie slegte dinge te doen aan die kerk in Jerusalem. Al die gelowiges het gevlug na plekke in Judea en Samaria. Maar die apostels het in Jerusalem gebly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 8

Kyk Handelinge 8:1 in konteks