Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:14-15 Bybel vir Almal (ABA)

14. Want ons het gehoor Stefanus sê dat hierdie Jesus van Nasaret hierdie tempel sal afbreek en dat hy die dinge sal verander wat Moses vir ons geleer het.”

15. Almal in die Joodse Raad het reguit na Stefanus gekyk. Hulle het gesien dat sy gesig soos ’n engel se gesig lyk.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6