Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne van die sinagoge het vir die mense van Jerusalem en die familieleiers en die skrifgeleerdes kwaad gemaak vir Stefanus. Die mense het na Stefanus toe gehardloop, hulle het hom gegryp en na die Joodse Raad gebring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 6

Kyk Handelinge 6:12 in konteks