Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:37 Bybel vir Almal (ABA)

Ná Teudas het Judas die Galileër opstandig geword teen die regering. Dit was in die tyd toe die regering die mense van die land getel het. Judas het gesê die mense moet saam met hom opstandig word. Maar die regering het ook vir Judas laat doodmaak, en hulle het almal wat vir Judas gevolg het, na al die kante toe gejaag.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:37 in konteks