Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 5:36 Bybel vir Almal (ABA)

Julle weet dat daar ’n tyd gelede iemand was, sy naam was Teudas. Hy het vir die mense gesê dat hy baie belangrik is. Omtrent 400 manne het hom gevolg. Maar die regering het hom laat doodmaak en hulle het die manne wat hom gevolg het, na al die kante toe gejaag. Ons het nie weer gehoor van Teudas en die manne wat hom gevolg het nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 5

Kyk Handelinge 5:36 in konteks