Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het gedink dat Paulus sal opswel of dat hy sal val en sterf. Hulle het lank gewag en toe het hulle gesien dat daar niks met hom gebeur nie. Toe het hulle iets anders begin dink. Hulle het gesê dat Paulus ’n god is.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:6 in konteks