Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense wat op die eiland bly, het gesien die slang hang aan Paulus se hand. Hulle het vir mekaar gesê: “Hierdie man is ’n moordenaar, dit is seker. Die gode wil hom straf en doodmaak omdat hy verkeerd gedoen het. Die gode het gesien dat hy nie in die see verdrink het nie, nou sal die slang hom doodmaak!”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:4 in konteks