Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:3 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het ’n klomp droë hout opgetel en hy het dit op die vuur gegooi. Maar daar was ’n slang in die hout. Omdat die vuur warm was, het die slang uitgekom. Die slang het vir Paulus aan sy hand gebyt.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:3 in konteks