Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 28:11 Bybel vir Almal (ABA)

Drie maande het verbygegaan. Toe het ons met ’n ander skip weggeseil van die eiland Malta. Die skip het van die stad Aleksandrië gekom en dit het daar by die eiland gewag totdat die winter verby was. Die skip se naam was Dioskuri.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 28

Kyk Handelinge 28:11 in konteks