Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:44 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna moes almal wat nie kon swem nie, probeer om by die land te kom. Party mense het op planke na die land gegaan en party mense het op stukke van die skip gegaan. So het almal veilig by die land uitgekom.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:44 in konteks