Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:43 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die offisier wou vir Paulus red en hy het die soldate gekeer. Die soldate kon nie doen wat hulle wou doen nie. Toe het die offisier gesê dat almal wat kan swem, eerste in die see moet spring en hulle moet na die land swem.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:43 in konteks