Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:30 Bybel vir Almal (ABA)

Party van die matrose wou wegkom van die skip. Hulle het gemaak of hulle ook ankers by die voorkant van die skip wil afgooi. Maar hulle het die klein bootjie geneem en hulle wou dit in die see laat sak en probeer om met die bootjie weg te kom van die skip.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:30 in konteks