Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle was bang dat die skip stukkend sal breek op die rotse. Daarom het hulle vier ankers vasgemaak aan toue en hulle het die ankers afgegooi by die agterkant van die skip. Hulle het gebid dat dit dag moet word.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:29 in konteks