Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het op ’n skip geklim wat na die stad Adramittium sou seil, want ons wou gaan na plekke in die provinsie Asië. Die skip het begin seil. Aristargus was ook saam met ons. Hy was ’n man van die stad Tessalonika in die provinsie Masedonië.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:2 in konteks