Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 27:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenare het besluit dit is tyd dat Paulus en ons met ’n skip na die land Italië moet seil. Die soldate het toe vir Paulus en party ander gevangenes vir Julius gegee. Julius was die offisier van ’n groep soldate van die keiser.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 27

Kyk Handelinge 27:1 in konteks