Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 26:29 Bybel vir Almal (ABA)

Paulus het geantwoord: “Ek bid en vra vir God dat Hy vir jou sal maak soos ek is, en dat Hy dit ook sal doen vir al hierdie mense wat vandag na my luister. God kan dit gou doen of Hy kan dit ná ’n lang tyd doen, dit maak nie saak nie. Ja, ek wil hê julle moet wees soos ek is, maar julle moenie gevangenes wees nie.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 26

Kyk Handelinge 26:29 in konteks