Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:6 Bybel vir Almal (ABA)

Festus het nog omtrent ag of tien dae in Jerusalem gebly en toe het hy teruggegaan na Sesarea. Die volgende dag het hy op die regterstoel gaan sit en vir die soldate gesê hulle moet vir Paulus gaan haal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:6 in konteks