Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het die Jode hier in Sesarea na my toe gekom. Ek het dadelik die volgende dag op die regterstoel gaan sit en vir die soldate gesê hulle moet vir Paulus gaan haal.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:17 in konteks