Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 25:16 Bybel vir Almal (ABA)

Maar ek het vir hulle gesê die Romeine doen dit nooit nie. Die Romeine maak eers seker dat iemand skuldig is en dan gee hulle hom vir die mense sodat hulle hom kan oordeel. Wanneer mense sê iemand is skuldig, dan moet daardie man hulle kan sien en kan hoor wat hulle sê, en dán moet hy sê hoekom hy nie skuldig is nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 25

Kyk Handelinge 25:16 in konteks