Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het uitgevind dat hierdie man oral baie probleme maak. Hy maak Jode oral in die wêreld opstandig teen die regering en hy is ’n leier van die groep mense wat verkeerde dinge glo, hulle glo in Jesus van Nasaret.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:5 in konteks