Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:27 Bybel vir Almal (ABA)

Twee jaar het verbygegaan. Feliks se tyd om goewerneur te wees, het verbygegaan en Porcius Festus het die nuwe goewerneur geword. Feliks wou graag ’n goeie ding vir die Jode doen en daarom het hy gesê Paulus moet in die tronk bly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:27 in konteks