Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:24 Bybel vir Almal (ABA)

’n Paar dae later het Feliks na die tronk gegaan. Feliks se vrou Drusilla het saam met hom gegaan, sy was ’n Joodse vrou. Feliks het vir die soldate gesê hulle moet vir Paulus gaan haal. Toe het Feliks geluister na wat Paulus sê oor geloof in Christus Jesus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:24 in konteks