Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 24:18-19 Bybel vir Almal (ABA)

Jode uit die provinsie Asië het my in die tempel gekry nadat ek my laat reinig het. Daar was nie baie mense by my nie, niemand wat geskree en geraas het nie. Dit sou goed gewees het as daardie Jode hiér was om my te beskuldig, maar hulle sal niks verkeerd teen my kan sê nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 24

Kyk Handelinge 24:18-19 in konteks