Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 21:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die volgende dag het ons verder gegaan en ons het by die stad Sesarea gekom. Daar het ons na die huis van Filippus gegaan en ons het by hom gebly. Hy was een van sewe leiers wat die goeie boodskap van God in Sesarea gebring het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 21

Kyk Handelinge 21:8 in konteks