Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hierdie manne het saam met Paulus gegaan: Sopater, die seun van Pirrus van die stad Berea, en ook Aristargus en Sekundus, hulle was twee gelowiges van die stad Tessalonika, ook Gaius van die stad Derbe, en Timoteus en twee gelowiges van die provinsie Asië, hulle name was Tigikus en Trofimus.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:4 in konteks