Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het drie maande lank daar gebly. Hy het besluit om met die skip na die provinsie Sirië te seil, maar hy het gehoor dat die Jode ’n geheime plan gemaak het om hom dood te maak. Daarom het hy besluit om deur Masedonië terug te gaan na Sirië.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:3 in konteks