Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 20:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense in die stad Efese het geskree en geraas, en toe hulle ophou, het Paulus die gelowiges laat roep en hy het hulle bemoedig. Toe het hy hulle gegroet en hy het na die provinsie Masedonië gegaan.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 20

Kyk Handelinge 20:1 in konteks