Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:14 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n vrou, haar naam was Lidia. Sy het ook na ons geluister. Sy het van die stad Tiatira gekom en sy was ’n handelaar in pers materiaal. Sy was nie ’n Jood nie, maar sy het vir God gedien. Die Here het haar hart oopgemaak om baie goed te luister na wat Paulus gesê het.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:14 in konteks