Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 16:13 Bybel vir Almal (ABA)

Op die Sabbatdag het ons uitgegaan by die stad se poort en ons het gegaan na ’n plek langs die rivier. Ons het geweet dat die Jode altyd daar kom bid. Ons het gaan sit en ons het begin praat met die vroue wat daar saam was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 16

Kyk Handelinge 16:13 in konteks