Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 15:38 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Paulus het nie gedink dat dit reg is om Johannes saam met hulle te neem nie, want hy het weggegaan van hulle toe hulle in die provinsie Pamfilië was en hy het nie verder saam met hulle gegaan om die werk te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 15

Kyk Handelinge 15:38 in konteks