Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:43 Bybel vir Almal (ABA)

En toe die vergadering in die sinagoge klaar was, het baie van die Jode en die ander mense saam met Paulus en Barnabas gegaan. Die ander mense het vir God gerespekteer omdat hulle die Jode se godsdiens aanvaar het. En Paulus en Barnabas het met hulle gepraat en vir hulle gesê hulle moet aanhou om te glo in die boodskap van God se genade.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:43 in konteks