Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:33 Bybel vir Almal (ABA)

God het nou gedoen wat Hy belowe het, Hy het dit gedoen vir ons wat die nageslag van ons voorouers is. Hy het dit gedoen toe Hy vir Jesus wat gesterf het, weer laat lewe het, soos daar in die tweede Psalm geskryf is:“Jy is my Seun,Ek is van vandag af jou Vader.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:33 in konteks