Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 13:15 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat iemand ’n deel uit die Wette van Moses en ’n deel uit die boeke van die profete gelees het, het die leiers van die sinagoge iemand na Paulus en sy vriende toe gestuur om vir hulle te sê: “Vriende, as iemand van julle iets wil sê om die volk te bemoedig, dan moet julle nou praat.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 13

Kyk Handelinge 13:15 in konteks