Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:20 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Herodes was baie kwaad vir die mense van die stede Tirus en Sidon. Die mense van Tirus en Sidon het kos gekry van koning Herodes se land, en daarom het hierdie mense toe almal saam na koning Herodes toe gekom. Hulle het eers mooi gepraat met Blastus, ’n amptenaar wat moes sê wie met die koning mag praat. Blastus het geluister na wat hulle sê. Toe het hulle vir Herodes gevra om vrede te maak.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:20 in konteks