Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

Herodes het gesê hulle moet vir Petrus gaan soek, maar hulle het hom nie gekry nie. Herodes het toe die wagte baie uitgevra en toe het hy gesê dat mense die wagte moet wegvat en doodmaak. Later het Herodes van die provinsie Judea na die stad Sesarea gegaan en hy het daar ’n tyd lank gebly.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 12

Kyk Handelinge 12:19 in konteks