Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat Stefanus gesterf het, het die Jode vir die gelowiges baie swaar laat kry en hulle het die gelowiges uit die land gejaag. Die gelowiges het deur die land gegaan, party het tot by die land Fenisië gegaan en ander het na die eiland Siprus en die stad Antiogië gegaan, en hulle het die boodskap van Christus net vir Jode gebring.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:19 in konteks