Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 11:18 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Joodse gelowiges hierdie dinge gehoor het, was hulle tevrede. Hulle het God geprys en gesê: “Dit is nou so: God het ook vir die heidene gehelp om te verander sodat hulle kan lewe soos God wil hê hulle moet lewe.”

Lees volledige hoofstuk Handelinge 11

Kyk Handelinge 11:18 in konteks