Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:38 Bybel vir Almal (ABA)

Julle weet dat God die Heilige Gees in Jesus van Nasaret laat kom het en dat God vir Hom krag gegee het. God was by Jesus, daarom het Jesus na baie plekke gegaan en Hy het goeie dinge gedoen: Hy het almal gesond gemaak wat baie swaar gekry het omdat die duiwel in hulle was.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:38 in konteks