Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:37 Bybel vir Almal (ABA)

Julle weet van die dinge wat gebeur het in die hele Joodse land. Dit het alles in die provinsie Galilea begin toe Johannes die Doper gepreek het oor die doop waarmee hy die mense doop.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:37 in konteks