Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 10:28 Bybel vir Almal (ABA)

en hy sê vir hulle: “Julle weet dat ’n Jood nie by iemand mag wees wat nie ’n Jood is nie, ’n Jood mag ook nie vriende wees met iemand wat nie ’n Jood is nie. Maar God het vir my gewys dat ek nie mag sê dat iemand nie aan God gewy is óf dat hy onrein is nie.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 10

Kyk Handelinge 10:28 in konteks