Ou Testament

Nuwe Testament

Handelinge 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

tot die dag toe Jesus na die hemel gegaan het. Jesus het mense gekies om sy apostels te wees, en voordat God Hom na die hemel geneem het, het Jesus vir die apostels gesê wat hulle moet doen wanneer Hy weg is. Die Heilige Gees het vir Jesus gesê wat Hy vir hulle moet sê.

Lees volledige hoofstuk Handelinge 1

Kyk Handelinge 1:2 in konteks