Ou Testament

Nuwe Testament

Galasiërs 6:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vriende, die Heilige Gees regeer julle lewens. Daarom, wanneer julle sien iemand doen sonde, dan moet julle mooi met hom praat en hom help om reg te lewe. Maar pasop dat julle nie dieselfde sonde doen nie.

2. Julle moet mekaar help wanneer julle swaarkry, want dan doen julle wat Christus wil hê.

3. Wanneer iemand dink dat hy belangrik is, maar hy is nie belangrik nie, dan dink hy dat hy iets is wat hy nie is nie.

Lees volledige hoofstuk Galasiërs 6